Ons skooltjie het ge-open 5 Januarie 2011 met groot ideale vir die toekoms, wat deur unieke dienslewering en liefdevolle personeel 'n veilige hawe vir elke baba, peuter, kleuter en naskoolkind wil skep.
Indien jy ‘n borg vir die skool wil wees of op ons webtuiste wil adverteer, stuur ‘n epos aan admin@jongeinstein.co.za