Alhoewel hierdie kleuters beperkte emosionele vermoëns het, beskik hulle oor die vermoë om deur spel, gedrag te versterk en ook om deur middel van spel trauma te verwerk.


‘n Kleuter se spel begin
baie selfgesentreerd en word later meer sosiaal soos hulle met ander kinders in interaksie tree. Dit is dus nie vreemd as jou kleuter op sy eie kan speel en met hom- of haarself praat nie. Kunsaktiwiteite is meer gevorderd en selfs twee werkies op 'n dag word afgehandel.


By die Uiltjies word ons speel-speel slim!


Buitemuurs by die ouderdom is: Kinderkinetika, Bak-en-brou, Kindermusiek, Rekenaars, Kinderkuns.
(die fooie van die buitemuurs is by die skoolgeld ingesluit)



Uiltjies (4 jaar)

LEER IS PRET

Kontak ons gerus:

Telefonies:

012 567 1940 of 082 579 5852

Per Epos:

hoof@jongeeinstein.co.za

admin@jongeeinstein.co.za

Besoek ons:

H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292

Sinoville

Pretoria

Gauteng

0129

Tuis Wie is ons Waardes Toelating Klasse Aktiwiteite Skooltye Vorms Kontak ons