Baba's, peuters en kleuters
‘n Leerder moet die volgende karaktereienskappe toon:
- Aanpasbaarheid tot die waardesisteem van Jonge Einstein Akademie.
- Aanvaarbare sosiale, emosionele en akademiese vermoë.
- Goeie gedrag
Ons wil elke kind deel maak van ons kleingroepontwikkeling dus is ons klassies soos volg ingedeel:
- Maksimum 11 baba’s per klas
- 12 tot 16 baba’s wat reeds sterk loop
- 20 peuters wat besig is met toilet afrigting per klas
- 24 kleuters per klas
Met 1 gekwalifiseerde babaversorger en 1 indiensopgeleide assistente by baba’s
1 gekwalifiseerde onderwyseres en 1 indiensopgeleide assistent by peuters en kleuters per klas
Naskool
Die naskool is klein en onderwyserresse of onderwysstudente help die leerders individueel met hul huiswerk.
Kontak ons gerus:
Telefonies:
012 567 1940 of 082 579 5852
Per Epos:
hoof@jongeeinstein.co.za
admin@jongeeinstein.co.za
Besoek ons:
H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292
Sinoville
Pretoria
Gauteng
0129