Kleuters het 'n ongelooflike energie om te leer. Hulle breintjies is soos ‘n spons wat alles waarneem.
Die wêreld is ongelooflik nuut en interessant vir ‘n kleuter – alles is WOW.
Ongelukkig saam met die energie kom ‘n sterk wil om onafhanklik te wees – ons leer vir jou kleuter dat hy/sy sommige take self kan doen, maar dat hy/sy soms hulp gaan nodig hê.
Ons leer die kleuters wat om van die wêreld te verwag en wat van hom/haar verwag word – ouderdomsgepaste keuses en beheer is belangrik.
Ons Paddas werk hard aan gereedheid vir graad R by die laerskool van u keuse, selfstandigheid en
Buitemuurs by die ouderdom is: Kinderkinetika, Bak-en-brou, Kindermusiek, Rekenaars, kinderkuns, Play tennis.
(die fooie van die buitemuurs is by die skoolgeld ingesluit)
Kontak ons gerus:
Telefonies:
012 567 1940 of 082 579 5852
Per Epos:
hoof@jongeeinstein.co.za
admin@jongeeinstein.co.za
Besoek ons:
H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292
Sinoville
Pretoria
Gauteng
0129