Alhoewel jou kleuter nie alle take self kan doen nie, is dit steeds nodig vir hulle om ‘n sin van onafhanklikheid en beheer te ontwikkel.


Dit is dus die ideale tyd om te begin om jou kind te leer keuses maak. Wanneer jou kleuter ouderdomsgepaste keuses kan bemeester, kry sy oorsaak-gevolg denke ‘n hupstoot en jou kleuter voel dat hy meer beheer het.


Dit kan soms onnodige oorlog vermei en jou kleuter kan begin leer hoe om verantwoordelikheid te neem. Ons help graag as Dino's om hierdie liewe lyfies emosioneel en sosiaal sterk te maak!


Buitemuurs by die ouderdom is: Kinderkinetika, Bak-en-brou, Kindermusiek, Kinderkuns.
(die fooie van die buitemuurs is by die skoolgeld ingesluit)



Dino’s (3 jaar)

LEER IS PRET

Kontak ons gerus:

Telefonies:

012 567 1940 of 082 579 5852

Per Epos:

hoof@jongeeinstein.co.za

admin@jongeeinstein.co.za

Besoek ons:

H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292

Sinoville

Pretoria

Gauteng

0129

Tuis Wie is ons Waardes Toelating Klasse Aktiwiteite Skooltye Vorms Kontak ons