Buitemuurs ingesluit by die skoolfonds is:
- Accelerate Kids Kinderkinetika (babamasering en ouer kleingoed kinderkinetika)
- Kindermuzik
- Bak-en-brou
- Kinderkuns
- Play tennis (slegs vir 5 jariges)
Ander opsies wat nie ingesluit is by skoolgelde nie, maar wel vir die kleingoed aangebied word is:
- Swem - Aquamik
- Dans - Dance Explosion
- Drama - Hartklop Drama Akademie
- Gimastiek - Gim Tots
- Semas - Abacus Maths
Aktiwiteite is selektief gekies om te verseker dat u kind in totaliteit ontwikkel en die beste moontlike stimulasie ontvang.
Kontak ons gerus:
Telefonies:
012 567 1940 of 082 579 5852
Per Epos:
hoof@jongeeinstein.co.za
admin@jongeeinstein.co.za
Besoek ons:
H/v Braam Pretorius en Dominika straat 292
Sinoville
Pretoria
Gauteng
0129